Kursusse

  • Stap vir stap met krytverf

    10 meesterklassesin
    • Stap vir stap met krytverf - Original price was: R499.00.Current price is: R349.30. incl. VAT

    Elke episode in dié meesterklasreeks het ’n winkellysie en ’n volledige stel notas wat jy byderhand kan hou wanneer jy self begin verf. Kyk dit in die gerief van jou eie huis, en raak kreatief!