Koop!

Geskenkbewys: Stap vir stap met krytverf

Original price was: R499.00.Current price is: R349.30. incl. VAT

Met dié geskenkbewys kan jou vriend/familielid gratis inskryf vir TUIS se Stap vir Stap Krytverf kurses. Die hele kursus gebeur aanlyn, en hulle kry lewenslange toegang. Hulle kan teen hulle eie pas deur die kursus werk, mits hulle ’n rekenaar en internettoegang het.

Loer gerus hier vir vrae oor die kursus.

Neem kennis: Indien jy die ontvanger se e-posadres invul, sal hy/sy ’n e-pos met die geskenkbewys ontvang sodra jy betaal het. Moet niks hier invul nie indien jy eerder die geskenkbewys aan jouself wil stuur.

Voucher Image
kategorie: